Pareltjes uit Amsterdam: Hanlie Retief aan`t Keizersgracht
Pareltjes uit Amsterdam: Hanlie Retief aan`t Keizersgracht
Amsterdam - Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In hierdie video gesels hy met Hanlie Retief. Hanlie was in Maart en April 2025 die "Joernalis...